Sunday, 18 September 2011

Fotonegatief



ek is omring deur drieduisend Nee's;
in daardie konsentrasiekamp van Ek,
hoe gee ek uiting aan die een sku Ja
wat al die wêrelde omring?

No comments:

Post a Comment