Monday, 20 February 2012

Hoop: 'n Drama in Twee Dele


het jou kwaad, jou onwrikbare koue woude, gewankel, of
is dit net die hoop, daai simpel kind wat stillewegs
my lewe tot stilte sus?

die hoop is dood, al spartelend rivier-af verdrink
terwyl jy aanskouend aangaan met ontbyt,
en vra vir die konfyt soos die laaste lug
paniekerig verdwyn


HOPE: A Drama in Two Parts

did your wrath, your forceful, cold wrath, stumble? or
is it merely hope, that silly child so silently
lulling my life to sleep?

hope is dead, thrashing downriver, drowned
while you look on during breakfast, and ask for the jam,
as the last air disappears, in a panic

1 comment:

  1. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete